Molly en Wors: Die geheim van n gelukkig huwelik bly n geheim

Saturday, 4 October 2025 - Sunday, 5 October 2025
George Arts Theatre Gallery
George, western-cape
Molly en Wors: Die geheim van n gelukkig huwelik bly n geheim

Kom knik instemmend kop in herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, verrassend, warmhartig en dit laat jou goed voel. Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm dié twee 'n gedugte span en die vonke spat. Met Willie Esterhuizen en Lizz Meiring.

Event Details

Venue

124 York Street
George, western-cape

Region

cape-town