KLITS JOU MAN SE EIERS Ladies Night

Monday, 15 September 2025 - Wednesday, 17 September 2025
George Arts Theatre Gallery
George, western-cape
KLITS JOU MAN SE EIERS Ladies Night

Soms is jy so gefrustreerd met jou man dat jy net sy eiers wil gryp en tussen jou vingers stukkend druk. Maar dit los amper altyd 'n groter gemors as wat dit die moeite werd is. Daar is 'n fyn lyn tussen om jou man se eiers te klits of kraak. In Klits jou man se eiers gaan Timothy Kieswetter vir jou al die nodige tegnieke en insig gee hoe jy jou man suksesvol kan over-easy los met sy sunny-side up.

Event Details

Venue

124 York Street
George, western-cape

Region

cape-town