Internet Sensasie – Mel die Storieverteller
Friday, 3 October 2025 - Friday, 3 October 2025
George Arts Theatre Gallery
George, western-cape
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op 'n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.
Event Details
Venue
Region
cape-town