Friends & I
Tuesday, 1 April 2025 - Sunday, 6 April 2025
CP Nel Museum
Oudtshoorn, western-cape
'n Uitstalling van ons reis na behoort, deur kleur. Ons is 'n groep vriende van die Tuinroete, wat vreugde gevind het in die saamstel van 'n kunsuitstalling, as 'n kollektiewe geheel. Ons gesamentlike liefde vir kuns het ons paaie oor tyd verweef, wat ons beter maak. Ons doel en sin van behoort kom uit die eenheid wat ons as vriende het – ons doen die lewe saam, op 'n kleurvolle en opregte manier.
Event Details
Venue
Region
national